SunikaN님의 저널, 2013년 05월 17일

2013년 05월 17일의 체중기록 (저널항목 아님)
74.6 kg 지금까지 감소한: 6.7 kg.    남은양: 0.1 kg.    다이어트 실행도: 100%.
주 2.1 kg 감소하기

   응원하기   

댓글 
Jy doen baie goed - wat is jou geheim? 
2013년 05월 17일 작성이: PontJieBoTTeR
Ek is op Reboot. Dit werk regtig goed. En ek voel goed daarop. So dit help baie.  
2013년 05월 17일 작성이: SunikaN
Issit nie baie moeite nie ? Duur / goedkoop ?  
2013년 05월 17일 작성이: PontJieBoTTeR
Dit vat beplanning en alles, maar dis gratis. Al wat jy moet verander is jou eetgewoontes. Betaal absoluut niks vir die program self nie. Die kos wat ek moet koop maak dit effe duurder, maar dis nie die einde van die wereld nie. En as mens mooi shop kry jy goedkoper items. 
2013년 05월 17일 작성이: SunikaN

     
 

댓글달기


이 요리법에 댓글을 다시려면 로그인해야합니다. 여기를 클릭하여 로그인하세요
 


SunikaN님의 체중기록


앱 다운로드
    
© 2024 FatSecret. 판권소유