Carike78
2014년 10월 가입함
포스트
13
팔로잉
3
팔로워
0
체중기록

시작체중
114.6 kg
지금까지 감소한: 1.5 kg

현재 체중
113.1 kg
성과: 주 0.7 kg 감소하기

목표 체중
75 kg
남은양: 38.1 kg
Hi My naam is Carike

Ek is van Port Elizabeth. Ek is n moeder van 1 seun en hy is nou 12 jaar oud, as kind was ek nie eindelik oorgewig nie, maar in hoerskool het ek bietjie gewig opgetel, na skool het ek weer begin dans soos die jong mense doen en ek het die gewig verloor. Ek het my man ontmoet en n seuntjie gehad en weet jy tog na die my seuntjie was ek nie gewigtig nie. Ek sal se omtrent met my seuntjie se 2de verjaars dag het ek eers begin agterkom hoeveel ek aangesit het. Ek het begin met my yo-yo dieting en ek koni by dit bly nie, maar ek het vir my self gese suster nou of nooit. So dit is waar ek vandag is oorgewig en "determent" to make a change..... To all of you out there that is also going on this weight loss journey, I wish you all the best...

Groete Carike

Carike78님의 체중기록


팔로잉

Mariaanfb
최근 잰 체중: 주 2.8 kg 감소하기 Down
 
SherWolf
최근 잰 체중: 주 2.1 kg 감소하기 Down
Ananda Vorster
(팔로워들만 볼 수 있음)
   


Carike78님의 최근 음식 및 운동항목


앱 다운로드
    
© 2024 FatSecret. 판권소유