CindyV1님의 저널, 2018년 04월 12일

Dag 4 ... and feel a bit blue. Weet nie wat is fout met my vandag nie, maar ek voel af. Wil niks doen nie. Kort krag. Gaan goed met die dieeet, maar ek voel net af.

다이어트 캘린더 보기, 2018년 04월 12일:
968 kcal 지방: 27.15g | 단백질: 49.27g | 탄수화물: 138.50g.   아침 식사: Kellogg's All Bran Flakes, Woolworths Low Fat Milk, Coffee with Skim Milk. 점심 식사: Red Tomatoes , Penne. 저녁 식사: Bananas , Mozzarella Cheese, Bokomo Provita Wholewheat. 더보기
2582 kcal 운동: Apple Health - 24 시간. 더보기

5명이 응원합니다    응원하기   

댓글 
Gaan oefen. Ek het Maandag begin stap / draf. Wil core training ook doen. Al verloor jy nie gewig nie, jy sal beter voel. die trick is om dit n daaglikse routine te maak....sterkte!  
2018년 04월 12일 작성이: Lorna van Rooyen
Baie dankie. Nee, ek oefen 3/4 dae ñ week. Ek is ñ runner 😊. Ek dink maar dis die weer wat my so laat voel, want dis koud en reënerig hier vandag. En my dieeet is streng waarmee ek Maandag begin het so my liggaam het nog nie mooi aangepas by die nuwe eet program nie, maar ek het nog nie gecheat op my dieeet nie. Ek moet net deur druk.  
2018년 04월 12일 작성이: CindyV1
Mooi! Ja dink die weer begin nou ernstig draai. Moeiliker om by goals te hou... 
2018년 04월 12일 작성이: Lorna van Rooyen

     
 

댓글달기


이 요리법에 댓글을 다시려면 로그인해야합니다. 여기를 클릭하여 로그인하세요
 


CindyV1님의 체중기록


앱 다운로드
    
© 2024 FatSecret. 판권소유