Ai mareze, dit is baie sleg. Maar mens moet tog op 'n dag opstaan en besluit dat niks ons sal onder kry nie... en dan werk ons aan ons eie droom... Ek is nou 3 dae weer terug. En ek wil dit hierdie keer maak werk. Ek weeg en pak my hele dag se kos in n kosblik wat hokkies het en ek hou net by dit... en vir my werk dit.